Toekenning vir SWD Krieket se Gary Moos

‘n Groot eer het die SWD Krieketraad en die provinsie se Provinsiale Mini Krieket – koördineerder, Gary Moos, te beurt geval. Moos is die afgelope week tesame met Charlotte Serwadi (Noordelikes) tydens die KFC Krieket Suid-Afrika Nasionale Seminaar wat by Polokwane in die Limpopo Provinsie plaasgevind het aangewys as die KFC Mini Krieket koördineerder van […]

Powered by WPeMatico

Share
This entry was posted in South Africa News. Bookmark the permalink.

Leave a Reply